Tanqua Voere vervaardig ‘n reeks produkte, dit sluit in volvoere, aanvullende lekke, asook konsentrate vir tuismengsels. Die reeks voere is wetenskaplik geformuleer en verseker positiewe resultate.
Kliek om ons reeks Voer Produkte te sien.
Tanqua vervaardag n volledige reeks produkte (Lusern, konsentrate en lekke) vir suiwel vleisbeeste en skape. Verpilde lusern produkte vir die volstruis en konyn mark is ook beskikbaar.
LEES MEER
Produkte voldoen aan die registrasievereistes van Wet 36 van 1947.
Riebeek Laan 1, Riviersonderend, 7250
Tel: 028 261 1519
Fax: 028 261 1626
Email: admin@tanqua.net
Tanqua Voere (Edms) Bpk, Reg no: 97/10631/07