BLY OP HOOGTE MET DIE NUUTSTE TANQUA GEBEURE

Kliek om die nuutste briewe af te laai.

Januarie 2016 tegniese bulletin
'n Voedingstrategie vir skaapboere in semi-aride gebied. Droogte is deel van die lewe vir skaapboere in Suid Afrika, en daarom maak hul gewoonlik voorsiening vir swaar tye.Laai die Januarie Nuusbrief af

September 2015 tegniese bulletin
Die nuwe Westbury Wild Blok, Herkouer Produksie Blok en Herkouer Fosfaat Blok is ook nou geregistreer ingevolge Wet 36, en is gevolglik ook nou beskikbaar by die Koöperasies. Laai die September Nuusbrief af

Mei 2015 tegniese bulletin
Die Suid - Kaap is een van die streke wat baie arm is aan natuurlike fosfate. Wanneer daar noukeurig gekyk word na vitamiene- en minerale-behoeftes, dan is fosfaat dikwels die mees algemene mineraal-tekort in Suid Afrika, en dit speel ‘n kritiese rol in ‘n reeks van metaboliese prosesse wat uiters belangrik is vir optimale produksie. Laai die Mei 2015 tegniese bulletin af

PRODUKTE

Tanqua vervaardag n volledige reeks produkte (Lusern, konsentrate en lekke) vir suiwel vleisbeeste en skape. Verpilde lusern produkte vir die volstruis en konyn mark is ook beskikbaar.
LEES MEER

AFMA GEAKREDITEER

Produkte voldoen aan die registrasievereistes van Wet 36 van 1947.


KONTAK ONS

Riebeek Laan 1, Riviersonderend, 7250
Tel: 028 261 1519
Fax: 028 261 1626
Email: admin@tanqua.net

Tanqua Voere (Edms) Bpk, Reg no: 97/10631/07