LEKKE

Westbury Proteien Blokke: Onderhoud op verswakte weiding/droë veld; stoppel lande; lae gehalte ru-voer.

Westbury Energie Blokke: Vir verhoogde produksie; groenveld; agteruitgaande weiding = energie tekort.

Westbury Mega Wol/Mega Blokke: Wolgroei; algemene groeiversnelling; prikkelvoeding; tydens dragtig; verhoogde melkproduksie en handhawing van kondisie tydens lak-tasie.

Westbury Fosfaat Blokke: Algemene produksie veral op groen veld en weiding waar fosfaat beperkende faktor raak. Baie belangrik om gesonde groei te verseker en kondisie te behou.

Westbury Speenlam en Speenkalf Boosters: Algemene produksie en groei-aanjaer vir speenlammers en kalwers; krale met hoë gehalte ruvoer en kuilvoer; prikkelvoeding; kruipvoer (ouer as 1 maand); lakterende diere.

Aanvullende Voeding
UITERS BELANGRIK: Die doel met aanvullende voeding is om probleme weens die tekorte in weiding aan te spreek en ten einde optimum produksie te bewerkstellig. Daar is omvattende bewyse van hoe voedingswaarde betekenisvol variëer tussen seisoene, grondtipes, reënvalvlakke, en die soort weiding/voeding wat aan diere beskikbaar gestel word.

PRODUKTE

Tanqua vervaardag n volledige reeks produkte (Lusern, konsentrate en lekke) vir suiwel vleisbeeste en skape. Verpilde lusern produkte vir die volstruis en konyn mark is ook beskikbaar.
LEES MEER

AFMA GEAKREDITEER

Produkte voldoen aan die registrasievereistes van Wet 36 van 1947.


KONTAK ONS

Riebeek Laan 1, Riviersonderend, 7250
Tel: 028 261 1519
Fax: 028 261 1626
Email: admin@tanqua.net

Tanqua Voere (Edms) Bpk, Reg no: 97/10631/07