KONSENTRATE

Promix – ‘n Hoë proteïenkonsentraat, insluitend hoë verby vloei proteïen inhoud vir tuis mengsels vir laat dragtige ooie. Kontak voedingkundige vir kliëntspesifieke formulasies.
Afrondkonsentraat – Die produk is ideaal vir tuis mengsels vir die afrond van lammers. Kontak voedingkundige vir kliëntspesifieke formulasies.
Lekkonsentraat – Hierdie hoë proteïen konsentraat is geformuleer vir tuis mengsels om droogte lekke te meng vir onderhouds rantsoene. Kontak voedingkundige vir kliëntspesifieke formulasies.

Energielek – Energie aanvulling vir skape (ooie en ramme) vir onderhoud, groei, prikkel en produserende ooie (laat dragtige - en/of lakterende ooie) wat toegang het tot goeie weiding en/of lusern. Inname van die produk varieer namate die fase van produksie. Kontak voedingkundige vir inname aanbeveling.
Optimix 20 – Proteïen en energie aanvulling vir skape (ooie en ramme) vir onderhoud, groei, en prikkel voeding wat toegang het tot swak weidings en/of ruvoer (insluitend stoppellande). Inname van die produk varieer namate die fase van produksie. Kontak voedingkundige vir inname aanbeveling.
Wenlek – ‘n Unieke produk vir laat dragtige ooie wat toegang het tot lae proteïen ruvoere (swak weiding en/of ruvoer). Die hoë energie inhoud van die produk beperk die risiko vir domsiekte. Die hoë proteïen inhoud (met die fokus op verby vloeiproteïene) ondersteun fetus en uierontwikkeling en voorkom taaibies wat lei tot effektiewe melk produksie van die ooie.

PRODUKTE

Tanqua vervaardag n volledige reeks produkte (Lusern, konsentrate en lekke) vir suiwel vleisbeeste en skape. Verpilde lusern produkte vir die volstruis en konyn mark is ook beskikbaar.
LEES MEER

AFMA GEAKREDITEER

Produkte voldoen aan die registrasievereistes van Wet 36 van 1947.


KONTAK ONS

Riebeek Laan 1, Riviersonderend, 7250
Tel: 028 261 1519
Fax: 028 261 1626
Email: admin@tanqua.net

Tanqua Voere (Edms) Bpk, Reg no: 97/10631/07